“Ja , die vakansie is ongelukkig nou net ‘n herhindering in die verlede. Maar wat ‘n aangename herhindering.Ons het ‘n ongelooflike lekker tyd gehad soos jy sal sien uit die paar foto’s wat ek aangeheg het.

IMG_2472

Janco was ‘n uitstekende gids met interesante inligting oor die gebied.  Sal die roete vir almal aanbeveel.”

IMG_2503 IMG_2496

IMG_2444 IMG_2374